What are you looking for

Close search

LEEF JOU REIS MET GERRIE PRETORIUS

Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is jou gunsteling Afrikaanse reisprogram asook kykNET se eerste volwaardige Internasionale leefstyl program met die fokus op ander lande se Kultuur. 
Gerrie verken en wys ons die unieke reisbestemmings wat hom na aan die hart lê en hoe gemaak as jy dit ook wil besoek.  Die program is al bekend daarvoor dat hulle soms die ongewone doen en behoorlik onder 'n land en sy mense se kultuur inklim en gereeld die afdraai paaie vat, veral as dit met die 4x4 iewers in Afrika is.  Vanjaar wag daar weereens 'n klomp opwinding, van ongelooflike natuur tonele, Oberammergau in Munchen, Israel asook 'n lekker klomp 4x4 bestemmings.
Klik hier om jou naaste Sure Travel Reisagent te vind.

Klik hier om meer Sure Travel Reispakette te sien.

Meet the Team

Over 30 years of experience at your service

Gerrie Pretorius

Your next holiday

Where do you want to go next?

From R 40,399 p/p sharing

Bootreis Kroasië & Istanbul met Gerrie Pretorius

25 September tot 06 Oktober 2019 (12 Dae)
From R 43,834 p/p sharing

Israel, Jordanië & Turkye met Gerrie Pretorius

08 tot 21 September 2019 (12 Dae)
From R 12,000 p/p sharing
From R 24,900 p/p sharing

Namibië met Gerrie Pretorius

Toer #1: 26 Julie tot 05 Augustus'19 (11 Dae) | Toer #2: 09 - 19 Augustus'19 (11 Dae)
From R 15,500 p/p sharing
From R 58,984 p/p sharing

Oberammergau 2020 met Gerrie Pretorius - TOER 1

Israel, München & Oberammergau - 08 tot 19 September 2020 (12 Dae)
From R 38,900 p/p sharing

Oberammergau 2020 met Gerrie Pretorius Toer 2

Istanbul, Oberammergau & Oktoberfest - 18 tot 27 September 2020 (12 Dae)
From R 28,600 p/p sharing

Wit Kersfees saam met Gerrie Pretorius

Budapest, Wene en Praag - 06 tot 16 Desember 2019 (10 Dae)
From R 28,453 p/p sharing

Livigno - Nuwejaarsviering met Gerrie Pretorius

Die Nuwejaarsfeesmaal is oordadig tot en met middernag, wanneer die dorpie ontplof met asemrowende vuurwerke en vrolikheid.


Contact Us

Telephone:
+27 (0) 21 410 5700 | Na ure: 082 923 3626

Log In to Access Your Suitcase

You need to log in to add packages to, and manage, your suitcase. Please log in or register.